Image

Parow Braaisous

Het onlangs lekker gaan kamp in die Weskus daar by Tietiesbaai. Dit is nie so ver vanuit Kaapstad nie, so uur en n half  se ry met Paternoster as sy buurdorpie. Was net lus om uit die stad te kom, vars lug in te asem en min as moontlik te doen deur die dag. Ek’t [...]